- Lyrics
- Album list
Dozi
-
Ou Ryperd
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, Gaan jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my
Jaag maar aan ou maat Die maan skyn helder vanaand Jaag maar aan ou maat My mooientjie sy wag vir my vanaand
O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug En dra my op jou lekker ou rug Jaag maar aan ou maat, want my nooientjie sy wag daar vanaand
KOOR: Jippie Jippie Jip (x2) My ou perd Daar is voer en rus Find more lyrics at ※ Mojim.com En jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekke ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, Sal jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my
Koor(2x)
Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)
-
|